Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 1 2022 | ’n Wêreld vol probleme – Hoe jy dit kan hanteer

Omdat toestande in die wêreld erger word, kry al hoe meer mense swaar as gevolg van die tragiese gevolge van natuurrampe, sowel as probleme wat deur die mens veroorsaak word. Vind uit hoe jy jouself en jou geliefdes kan beskerm.

 

’n Wêreld vol probleme – Hoe kan jy dit hanteer?

Wanneer slegte dinge gebeur, moet jy bereid wees om iets te doen om jouself en jou geliefdes te beskerm.

1 | Beskerm jou gesondheid

As jy jou gesondheid beskerm, sal dit vir jou makliker wees om ’n baie moeilike situasie te hanteer.

2 | Beskerm jou geld en besittings

As jy leer om slim met jou geld te werk, sal jy beter voorbereid wees vir ’n krisis.

3 | Beskerm jou verhoudings

Kyk na wenke wat help om jou huwelik, jou vriendskappe en jou verhouding met jou kinders te beskerm.

4 | Beskerm jou hoop

Die Bybel help ons om die lewe se probleme te hanteer en gee ons hoop vir die toekoms.

In hierdie Ontwaak!

Lees artikels wat vir jou en jou gesin kan help om die probleme te hanteer wat die mens raak.