DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Augustus 2023

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 9 Oktober–5 November 2023.

STUDIEARTIKEL 33

Leer uit Daniël se voorbeeld

Word gestudeer gedurende die week van 9-15 Oktober 2023.

STUDIEARTIKEL 34

Leer uit Bybelprofesieë

Word gestudeer gedurende die week van 16-22 Oktober 2023.

Wanneer ’n huweliksmaat na pornografie kyk

Hoe kan ’n paartjie saamwerk om ’n maat se verslawing aan pornografie te oorkom en om die vertroue in hulle huwelik te herstel?

STUDIEARTIKEL 35

Hou aan om geduldig te wees

Word gestudeer gedurende die week van 23-29 Oktober 2023.

STUDIEARTIKEL 36

Dra wat jy moet, en raak ontslae van die res

Word gestudeer gedurende die week van 30 Oktober–5 November 2023.