DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2023

Hierdie nommer bevat die artikels vir 11 Desember 2023–7 Januarie 2024.

1923 – Honderd jaar gelede

Gedurende die jaar 1923 het die Bybelstudente opwindende veranderinge aan hulle vergaderinge, byeenkomste en predikingswerk gemaak. En as gevolg daarvan het hulle al hoe meer verenig geword.

STUDIEARTIKEL 42

Is jy “bereid om te gehoorsaam”?

Word gestudeer gedurende die week van 11-17 Desember 2023.

STUDIEARTIKEL 43

“Hy sal [jou] sterk maak” – Hoe?

Word gestudeer gedurende die week van 18-24 Desember 2023.

STUDIEARTIKEL 44

Studeer die Bybel deeglik

Word gestudeer gedurende die week van 25-31 Desember 2023.

STUDIEARTIKEL 45

Waardeer jou voorreg om in Jehovah se geestelike tempel te aanbid

Word gestudeer gedurende die week van 1-⁠7 Januarie 2024.

Vrae van lesers

Het die Israeliete in die wildernis enige iets anders gehad om te eet as manna en kwartels?