Spring na inhoud

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Jehovah het soveel vir my gedoen

Jehovah het soveel vir my gedoen

Crystal, ’n slagoffer van kindermolestering, vertel hoe kennis van die Bybel haar gehelp het om ’n verhouding met Jehovah God op te bou en ’n doel in die lewe te vind.