Die wêreld het verander vanaf 1914
Die Bybel beskryf gebeure, toestande en gesindhede wat kenmerke van “die laaste dae” sou wees (2 Timoteus 3:1). Kyk hoe hierdie tekens vanaf 1914 meer as ooit tevore voorkom.