Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding tot Daniël

Inleiding tot Daniël

’n Voorskou van die boek Daniël. Daniël se profesie wys hoe wêreldmagte sal kom en gaan vanaf Babilon tot die tyd van die einde, wat dan ’n hoogtepunt bereik met die oprigting van God se Koninkryk.