Pas Bybelbeginsels toe

God se Woord help ons om volgens beginsels te lewe. Kyk na ’n paar voorbeelde wat die Bybel se wysheid beklemtoon.

Maak vriende waar jy dit nie verwag nie

Dit is normaal om vriende te wil hê. Hoe kan die beginsels in die Bybel jou dan help om goeie vriende te kies?

Jehovah God sal jou help

Jy hoef nie volmaak te wees om God te dien nie. God wil hê jy moet suksesvol wees en hy sal jou help en ondersteun.

Word wys deur na raad te luister

Fokus op die raad nie die raadgewer nie. Wyse woorde van ouer manne is ’n bewys van Jehovah se liefde vir ons.