Spring na inhoud

“Wees moedig en sterk en tree op”!

Wanneer ons deur moeilike tye gaan, moet ons op ’n manier optree wat wys dat ons op Jehovah vertrou. Kyk hoe Dawid sy vertroue gewys het deur op te tree.

Gebaseer op 1 Kronieke 28:1-20; 1 Samuel 16:1-23; 17:1-51

 

Jy sal dalk ook hiervan hou

DIE WAGTORING

Dawid—“Die stryd behoort aan Jehovah

Wat het Dawid in staat gestel om Goliat te verslaan? Wat kan ons uit Dawid se verhaal leer?