Streekbyeenkomsprogram vir 2018

Program vir die 2018 “Wees moedig”!-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

Vrydag

Die program vir hierdie dag is gebaseer op Josua 1:7 — “Wees . . . moedig en baie sterk.”

Saterdag

Hoe kan ons die woord van God sonder vrees verkondig?

Sondag

God se volk sal moed nodig hê vir wat in die toekoms gaan gebeur.

Inligting vir byeenkomsgangers

Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.