God se Koninkryk regeer!

Miljoene het ’n gelukkige, veilige lewe onder God se volmaakte regering gevind. Wil jy graag ’n burger wees?

’n Brief van die Bestuursliggaam

Wat toon dat C.T. Russell se treffende aankondiging op 2 Oktober 1914 waar was?

HOOFSTUK 1

“Laat u koninkryk kom”

Jesus het meer oor God se Koninkryk gepraat as oor enige ander onderwerp. Hoe en wanneer sal dit kom?

HOOFSTUK 2

Die Koninkryk word in die hemel gebore

Wie het gehelp om Christus se volk op die aarde vir die Koninkryk voor te berei? Watter kenmerke toon dat die Koninkryk ’n werklike regering is?

HOOFSTUK 3

Jehovah openbaar sy voorneme

Was die Koninkryk deel van God se oorspronklike voorneme? Hoe het Jesus lig gewerp op die Koninkryk?

HOOFSTUK 4

Jehovah verheerlik sy naam

Wat het die Koninkryk bereik met betrekking tot God se naam? Hoe kan jy persoonlik Jehovah se naam help heilig?

HOOFSTUK 5

Die Koning werp lig op die Koninkryk

Verkry ’n duideliker begrip van die Koninkryk van God en die heersers en onderdane daarvan asook die belangrikheid van lojaliteit.

HOOFSTUK 6

Mense wat preek​—Bedienaars bied hulle gewillig aan

Waarom het Jesus die vertroue gehad dat hy in die laaste dae ’n leër van vrywillige predikers sou hê? Hoe kan jy toon dat jy eers die Koninkryk soek?

HOOFSTUK 7

Predikingsmetodes​—Alle moontlike maniere word gebruik om mense te bereik

Lees oor die vindingryke metodes wat God se volk al gebruik het om soveel mense moontlik met die goeie nuus te bereik voordat die einde kom.

HOOFSTUK 8

Hulpmiddele vir die predikingswerk​—Die vervaardiging van lektuur vir die wêreldveld

Hoe bewys ons vertaalwerk dat ons Jesus se steun het? Watter feite oor ons publikasies is vir jou ’n bewys dat die Koninkryk ’n werklikheid is?

HOOFSTUK 9

Resultate van die predikingswerk​—‘Die lande is wit vir die oes’

Jesus het sy dissipels twee belangrike lesse oor die groot geestelike oes geleer. Hoe raak hierdie lesse ons vandag?

HOOFSTUK 10

Die Koning louter sy volk geestelik

Wat het Kersfees en die kruis in gemeen?

HOOFSTUK 11

Sedelike verfynings weerspieël God se heiligheid

Die kamers vir die wagte en die poorte van Esegiël se tempelvisioen is sedert 1914 vir God se volk van spesiale belang.

HOOFSTUK 12

Georganiseer om “die God van vrede” te dien

Die Bybel kontrasteer wanorde nie met orde nie, maar met vrede. Waarom? En hoe raak die antwoord Christene vandag?

HOOFSTUK 13

Koninkrykspredikers stel hulle saak in die hof

Regters in party hedendaagse hooggeregshowe het dieselfde beskouing as Gamaliël, ’n eertydse leermeester van die Wet.

HOOFSTUK 14

Lojale ondersteuning van God se regering en geen ander nie

Die “rivier” van vervolging wat Jehovah se Getuies weens hulle politieke neutraliteit bedreig het, is deur ’n onverwagte bron verswelg.

HOOFSTUK 15

Die stryd om godsdiensvryheid

God se volk het gestry vir die reg om die wet te gehoorsaam​—⁠die wet van God se Koninkryk.

HOOFSTUK 16

Vergaderinge vir aanbidding

Hoe kan ons die meeste baat vind by ons vergaderinge om Jehovah te aanbid?

HOOFSTUK 17

Die opleiding van Koninkryksbedienaars

Hoe berei teokratiese skole Koninkryksbedienaars voor om hulle toewysings uit te voer?

HOOFSTUK 18

Hoe Koninkryksbedrywighede gefinansier word

Waar kom die geld vandaan? Hoe word dit gebruik?

HOOFSTUK 19

Bouwerk wat Jehovah tot eer strek

Plekke van aanbidding strek God tot eer, maar hy heg selfs groter waarde aan iets anders.

HOOFSTUK 20

Die noodlenigingsbediening

Hoe weet ons dat noodlenigingswerk deel is van ons heilige diens aan Jehovah?

HOOFSTUK 21

God se Koninkryk verwyder sy vyande

Jy kan nou vir die oorlog van Armageddon voorberei.

HOOFSTUK 22

Die Koninkryk voer God se wil op die aarde uit

Hoe kan jy seker wees dat Jehovah se beloftes vervul sal word?