‘Hou julle in God se liefde’

Hierdie publikasie sal jou help om aan te hou om Bybelbeginsels in jou lewe toe te pas en om jouself in God se liefde te hou.

’n Brief van die Bestuursliggaam

Die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies spoor almal aan wat Jehovah liefhet om die voorbeeld van Jesus na te volg wat in sy Vader se liefde gebly het.

HOOFSTUK 1

“Dít is wat die liefde vir God beteken”

Die Bybel verduidelik in ’n enkele sin hoe jy kan wys dat jy vir God lief is.

HOOFSTUK 2

Hoe kan jy ’n goeie gewete behou?

Kan ’n mens ’n skoon gewete hê wat nie in God se oë skoon is nie?

HOOFSTUK 3

Wees lief vir dié vir wie God lief is

Jehovah kies sy vriende versigtig en ons moet dit ook doen.

HOOFSTUK 4

Waarom moet ons gesag respekteer?

Die Bybel noem drie belangrike gebiede in die lewe waarin Jehovah wil hê dat ons respek vir gesag moet toon.

HOOFSTUK 5

Hoe om afgeskeie van die wêreld te bly

God se Woord noem vyf maniere waarop ons afgeskeie van die wêreld moet wees.

HOOFSTUK 6

Hoe om heilsame vermaak te kies

Drie vrae kan jou help om goeie vermaak te kies.

HOOFSTUK 7

Is lewe vir jou so kosbaar as wat dit vir God is?

Hoe wys jy dat lewe vir jou kosbaar is?

HOOFSTUK 8

God is lief vir rein mense

Die Bybel kan jou help om gebruike te vermy wat jou in Jehovah se oë onrein sal maak.

HOOFSTUK 9

“Vlug vir die hoerery”

Duisende Christene pleeg elke jaar hoerery. Hoe kan jy hierdie strik vermy?

HOOFSTUK 10

Die huwelik—’n gawe van ’n liefdevolle God

Hoe kan jy jou vir die huwelik voorberei? As jy reeds getroud is, hoe kan jy jou huwelik blywend maak?

HOOFSTUK 11

‘Laat die huwelik eerbaar wees’

Ses vrae wat jou kan help om jou huwelik te verbeter.

HOOFSTUK 12

Gebruik woorde “wat goed is vir opbouing”

Spraak kan ons opbou of afbreek. Leer om die gawe van spraak te gebruik soos Jehovah dit wou hê.

HOOFSTUK 13

Vierings wat God mishaag

Party vierings en vakansiedae lyk dalk of dit God vereer, maar eintlik is dit vir hom afstootlik.

HOOFSTUK 14

Wees eerlik in alles

Voordat jy eerlik met ander kan wees, is daar iets wat jy eers moet doen.

HOOFSTUK 15

Sien die goeie vir jou harde werk

Die antwoorde op vyf vrae kan jou help om te sien of jy ’n werk moet aanvaar of nie.

HOOFSTUK 16

Staan die Duiwel en sy listige dade teë

Ons weet dat Satan groot mag het, maar ons word nie daardeur mislei nie. Waarom nie?

HOOFSTUK 17

‘Bou julle op julle allerheiligste geloof op’

Drie dinge wat jou sal help om jou geloof te versterk en in God se liefde te bly.

AANHANGSEL

Hoe om ’n uitgesette persoon te behandel

Is dit werklik nodig om die persoon heeltemal te vermy?

AANHANGSEL

Hoofbedekkings—Wanneer en waarom?

Volgens die Bybel moet ons drie dinge in gedagte hou om hierdie vraag te beantwoord.

AANHANGSEL

Vlagsaluering, stemmery en burgerlike diens

Watter Bybelbeginsels kan ons help om ’n rein gewete te hê?

AANHANGSEL

Bloedfraksies en chirurgiese prosedures

As jy voorsorg tref, kan jy mediese probleme suksesvol hanteer.

AANHANGSEL

Behaal die oorwinning oor masturbasie

Hoe kan jy hierdie onrein gewoonte te bowe kom?

AANHANGSEL

Die Bybel se beskouing van egskeiding en skeiding

Onder watter omstandighede sê die Bybel mag ’n geskeide persoon weer trou?

AANHANGSEL

Hoe om sakegeskille op te los

Kan ’n Christen ooit ’n medegelowige hof toe neem?