Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?

Wat leer die Bybel werklik omtrent die dooies? Kan hulle jou help of seermaak?

Inleiding

Miljoene het geglo dat dooie mense na die geestewêreld oorgaan, waar hulle die lewens van mense op die aarde kan dophou en beïnvloed. Is dit reg om so te glo?

Geeste het nie op die aarde geleef en gesterf nie

God se woorde aan die eerste man, Adam, help ons om die toestand van die dooies te verstaan.

Miljoene geesskepsele

In ’n droom wat deur God geïnspireer is, het Daniël honderdmiljoen geeste gesien.

Opstand in die geesteryk

Party engele het sleg geword, met verwoestende gevolge vir die mensdom.

Die demone is moordenaars!

Bybelverslae en ondervindinge van mense in ons dag toon dat hulle wreed en gevaarlik is.

Die demone beweer valslik dat die dooies voortleef

Die demone kry dit reg om die meeste mense te mislei, maar die Bybel wys ons hoe hulle mense mislei.

Die demone moedig opstand teen God aan

Om dit te doen, speel hulle op ’n slinkse manier op mense se emosies.

Dien Jehovah, nie Satan nie

Wat sal toon dat jy die regte keuse gemaak het?

’n Wonderlike toekoms

Binnekort sal Satan en sy demone mense nie meer kan mislei nie. Dan sal Jehovah die hele mensdom seën.

Die Paradysaarde

Hoe sal die lewe wees nadat Jehovah al die slegte dinge wat Satan gedoen het, regstel?