Leer jou kinders

Ouers, gebruik hierdie verhale om julle kinders waardevolle Bybellesse te leer.

Inleiding

Woorde in die boek Deuteronomium kan jou lei terwyl jy jou kinders grootmaak.

LES 1

Ons ken ’n spesiale geheim

Die Bybel praat van ’n spesiale geheim wat “die heilige geheim” genoem word. Wil jy graag daaroor leer?

LES 2

Rebekka wou Jehovah bly maak

Hoe kan ons soos Rebekka wees? Lees die verhaal en vind meer uit oor haar.

LES 3

Ragab het in Jehovah geglo

Vind uit hoe Ragab en haar familie gered is toe Jerigo vernietig is.

LES 4

Sy het haar pa en Jehovah bly gemaak

Watter belofte het Jefta se dogter gehou? Hoe kan ons soos sy wees?

LES 5

Samuel het aangehou om te doen wat reg is

Hoe kan jy soos Samuel wees en doen wat reg is, al doen ander mense slegte dinge?

LES 6

Dawid was nie bang nie

Lees hierdie opwindende Bybelverhaal om uit te vind hoekom Dawid so dapper was.

LES 7

Voel jy ooit eensaam en bang?

Wat het Jehovah vir Elia gesê toe Elia gedink het dat hy heeltemal alleen is? Wat kan jy leer uit wat met Elia gebeur het?

LES 8

Josia het goeie vriende gehad

Volgens die Bybel was dit vir Josia nie maklik om te doen wat reg is nie. Vind uit hoe sy vriende hom gehelp het.

LES 9

Jeremia het nie opgehou om oor Jehovah te praat nie

Hoekom het Jeremia aangehou om oor God te praat, al het mense hom gespot of vir hom kwaad geword?

LES 10

Jesus was altyd gehoorsaam

Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan jou ouers nie. Kyk hoe Jesus se voorbeeld jou kan help.

LES 11

Hulle het oor Jesus geskryf

Leer van die agt Bybelskrywers wat in Jesus se tyd gelewe het en oor sy lewe geskryf het.

LES 12

Die seun van Paulus se suster was dapper

Hierdie jong man het sy oom se lewe gered. Hoe het hy dit gedoen?

LES 13

Timoteus wou mense help

Hoe kan jy ’n gelukkige en opwindende lewe hê, soos Timoteus?

LES 14

’n Koninkryk wat oor die hele aarde sal regeer

Hoe sal die lewe wees wanneer Jesus oor die aarde regeer? Wil jy graag daar wees?