Kom nader aan Jehovah

God nooi jou om nader aan hom te kom. Hierdie boek sal vir jou uit die Bybel wys hoe jy dit kan doen.

Voorwoord

Jy kan ’n band met Jehovah God smee wat nooit verbreek sal word nie.

HOOFSTUK 1

“Kyk! Dit is ons God!”

Waarom het Moses omtrent God se naam gevra as hy reeds geweet het wat dit is?

HOOFSTUK 2

Kan jy werklik ‘nader aan God kom’?

Jehovah God, die Skepper van die hemel en die aarde, gee ons ’n uitnodiging en ’n belofte.

HOOFSTUK 3

“Heilig, heilig, heilig is Jehovah”

Waarom verbind die Bybel heiligheid met prag?

HOOFSTUK 4

“Jehovah . . . het groot krag”

Moet ons God vrees weens sy krag? Ja en nee is albei regte antwoorde.

HOOFSTUK 5

Skeppingskrag – “Die Maker van hemel en aarde”

Van ons reusagtige son tot ’n piepklein bykolibrie, kan God se skepping ons iets belangriks oor hom leer.

HOOFSTUK 6

Vernietigingskrag – “Jehovah is ’n magtige vegter”

Hoe kan “die God van vrede” Goddelike oorlogvoering uitvoer?

HOOFSTUK 7

Beskermingskrag – “God is ons skuilplek”

God beskerm sy knegte op twee maniere, maar die een is baie belangriker as die ander.

HOOFSTUK 8

Herstellingskrag – Jehovah “maak alles nuut”

Jehovah het reeds rein aanbidding herstel. Wat sal hy in die toekoms herstel?

HOOFSTUK 9

‘Christus is die krag van God’

Wat wys Jesus se wonderwerke en leringe oor Jehovah?

HOOFSTUK 10

‘Word ’n navolger van God’ in jou gebruik van mag

Jy het dalk meer mag as wat jy besef. Hoe kan jy dit reg gebruik?

HOOFSTUK 11

“Al sy weë is geregtigheid”

In watter opsig is God se geregtigheid ’n innemende eienskap?

HOOFSTUK 12

“Is daar onregverdigheid by God?”

Waarom is die wêreld so vol onregverdigheid as Jehovah dit haat?

HOOFSTUK 13

“Die wet van Jehovah is volmaak”

Hoe kan ’n regstelsel liefde bevorder?

HOOFSTUK 14

Jehovah voorsien “’n losprys in ruil vir baie”

’n Lering wat eenvoudig tog ryk aan betekenis is, kan jou help om nader aan God te kom.

HOOFSTUK 15

Jesus ‘vestig geregtigheid op die aarde’

Hoe het Jesus in die verlede geregtigheid bevorder? Hoe doen hy dit nou? En hoe sal hy geregtigheid in die toekoms tot stand bring?

HOOFSTUK 16

‘Beoefen geregtigheid’ terwyl jy met God wandel

Geregtigheid het te doen met hoe ons wat reg en verkeerd is, beskou en hoe ons ander behandel.

HOOFSTUK 17

“Hoe diep is God se . . . wysheid . . . tog!”

Hoekom is God se wysheid selfs meer verhewe as sy eie kennis, begrip en onderskeidingsvermoë?

HOOFSTUK 18

Wysheid in “die woord van God”

Waarom het God mense gebruik om sy gedagtes in ’n boek neer te skryf, en hoekom is sekere dinge daarby ingesluit of nie?

HOOFSTUK 19

“God se wysheid, wat ’n heilige geheim is”

Wat is die heilige geheim wat God progressief geopenbaar het?

HOOFSTUK 20

“Wys van hart” – En tog nederig

Hoe kan die Soewereine Heer van die heelal nederig wees?

HOOFSTUK 21

Jesus openbaar “God se wysheid”

Die manier waarop Jesus onderrig het, was so indrukwekkend dat soldate wat gestuur is om hom te arresteer, met leë hande teruggegaan het!

HOOFSTUK 22

Het “die wysheid van bo” ’n invloed op jou lewe?

Die Bybel beskryf vier sleutels wat jou kan help om Goddelike wysheid te verkry.

HOOFSTUK 23

‘Hy het ons eerste liefgehad’

Wat beteken die verklaring “God is liefde” werklik?

HOOFSTUK 24

Niks kan ons “skei van God se liefde” nie

Breek die leuen af dat God jou nie kan liefhê of dat jy nie waardevol is vir hom nie.

HOOFSTUK 25

“Die genade wat ons God so liefdevol betoon”

Hoe is God se gevoelens vir jou soos dié van ’n ma vir haar baba?

HOOFSTUK 26

’n God wat ‘vryelik vergewe’

As Jehovah alles kan onthou, kan hy vergewe en vergeet?

HOOFSTUK 27

“Hoe groot is sy goedheid tog!”

Wat presies is God se goedheid?

HOOFSTUK 28

“U alleen is lojaal”

Waarom is God se lojaliteit voortrefliker as sy getrouheid?

HOOFSTUK 29

“Om die liefde van die Christus te ken”

Drie fasette van Jesus se liefde weerspieël Jehovah se liefde volmaak.

HOOFSTUK 30

“Hou aan om liefde te betoon”

Eerste Korintiërs beklemtoon verskeie maniere waarop ons liefde kan betoon.

HOOFSTUK 31

‘Kom nader aan God, en hy sal nader aan jou kom’

Wat is die belangrikste vraag wat jy jou kan afvra? Hoe sal jy antwoord?