Julle gesin kan gelukkig wees
Julle kan ’n gelukkige huwelik en gesinslewe hê deur Bybelbeginsels toe te pas.
Inleiding
Jy kan ’n gelukkige huwelik en gesin hê as jy die praktiese wenke in hierdie brosjure wat op die Bybel gebaseer is, toepas.
DEEL 1
Vertrou op God om ’n gelukkige huwelik te hê
Twee eenvoudige vrae kan jou help om jou huwelik te verbeter
DEEL 3
Hoe om probleme op te los
Die regte benadering kan die verskil maak tussen ’n huwelik was sterk en gelukkig is en een wat swak en ongelukkig is.
DEEL 5
Hoe om vreedsame verhoudings met julle familielede te behou
Julle kan julle ouers eer sonder dat julle huwelik daaronder ly.