2014 Jaarboek van Jehovah se Getuies
Lees glanspunte uit die lande Sierra Leone en Guinee, en geniet aanmoedigende ondervindinge van regoor die wêreld.
Jaarteks vir 2014
Ons jaarteks vir 2014 is “Laat u koninkryk kom.”
’n Brief van die Bestuursliggaam
Die hartlike en geestelik opbouende brief van die Bestuursliggaam sal jou aanmoedig.
’n Organisasie wat aan die beweeg is
Jehovah se leiding kan duidelik gesien word in verband met die verskuiwing van die wêreldhoofkwartier uit die stad New York.
JW.ORG —“’n Getuienis vir al die nasies”
Ons webwerf help ons om “al die nasies” met die goeie nuus van God se Koninkryk te bereik
Hulle waardeer die Wagtoring —AANLYN BIBLIOTEEK
Gebruikers van hierdie waardevolle navorsingshulp stuur briewe van waardering.
Regverdige harte word deur geanimeerde video’s geraak
Let op die positiewe uitwerking wat hierdie video’s op kinders en gesinne regoor die wêreld het.
’n Fassinerende toer deur tyd
Lees ’n interessante oorsig van die nuwe uitstalling oor die geskiedenis van Jehovah se Getuies wat ’n tydlyn van die Christelike godsdiens insluit.
Verslag oor regsaangeleenthede
Hierdie verslae oor regsaangeleenthede in 12 lande toon dat Jehovah se Getuies steeds voor baie geskille aangaande godsdiensvryheid te staan kom.
Nuus van regoor die wêreld
Jehovah se Getuies doen baie moeite om waardige plekke van aanbidding te bou en vergaderinge by te woon.
Toewydings van takkantore
Lees van die glanspunte van hierdie vreugdevolle geleenthede wat regoor die wêreld gehou is.
Afrika
In Afrika luister mense graag na Bybelwaarheid, en dit het ’n kragtige uitwerking op hulle. Lees oor ’n alkoholis wat elke dag 60 sigarette gerook het.
Die Amerikas
Die volgende ondervindinge toon dat dit positiewe resultate kan oplewer as ons praktiese hulp aanbied en Bybelwaarheid ondanks teenstand bekend maak.
Asië en die Midde-Ooste
Volharding in die predikingswerk is lonend. Lees oor hoe ’n man wat blind, doof en stom is, gehelp is om te besef dat God vir hom omgee.
Europa
As mense verkeerde inligting kry, kan dit hulle bevooroordeeld maak. Vind uit hoe ’n radioprogram vooroordeel teen Jehovah se Getuies afgebreek het.
Oseanië
Een manier waarop Bybelwaarheid in Christchurch, Nieu-Seeland, versprei word, is deur die skryf van briewe. Waarom noem party hierdie briewe “Briewe van God af”?
’n Oorsig van Sierra Leone en Guinee
Leer meer omtrent hierdie lande en die bevolking, godsdiens en taal daarvan.
1915- 1947 Vroeë dae (Deel 1)
In 1915 het die eerste gedoopte kneg van Jehovah in Freetown aangekom. Baie het in die Bybel belanggestel.
1915-1947 Vroeë dae (Deel 2)
Dit was die geestelikes se oogmerk om God se volk die swye op te lê, maar Jehovah het ‘hulle bose dade op hulle laat terugkeer’.
1915- 1947 Vroeë dae (Deel 3)
Die Freetown-gemeente het hulle ‘intensief met die woord besig gehou’.
“Jy sal binne ’n jaar dood wees”
Zachaeus Martyn het twee keer per week agt kilometer ver, berg op en berg af, geloop om Christelike vergaderinge by te woon. Wat het hom oortuig dat hy Bybelwaarheid gevind het?
Hulle het hom “Bible” Brown genoem
William R. Brown het oral in die Karibiese eilande en Wes-Afrika gepreek. Vind uit waarom dit vir hom een van die grootste voorregte was wat ’n mens kan hê.
1945- 1990 ‘Baie word tot regverdigheid gebring’ —Dan.12:3. (Deel 1)
Die predikingswerk sou grootliks uitgebrei word. Sendelinge is gestuur om groei te bevorder.
Hulle wou dit sien
In 1956 is die rolprent The New World Society in Action in Freetown, Sierra Leone, vertoon. Sou enigiemand daarna kom kyk?
1945- 1990 ‘Baie word tot regverdigheid gebring’ —Dan.12:3. (Deel 2)
Jehovah se Getuies is in die hele Sierra Leone en Guinee bekend as mense wat die huwelik respekteer.
1945- 1990 ‘Baie word tot regverdigheid gebring’ —Dan.12:3. (Deel 3)
Waarom het Poro-politici ’n mosie by die Parlement ingedien om die werk van Jehovah se Getuies te verbied?
Geheime organisasies
Watter invloed het geheime organisasies, wat in Wes-Afrika algemeen is, op die lewens van mans en vroue?
1945- 1990 ‘Baie word tot regverdigheid gebring’ —Dan.12:3. (Deel 4)
Gemeentes hou lees-en-skryf-klasse om mense te help om geestelike vooruitgang te maak. Namate meer mense leer lees het, het vertaling al hoe belangriker geword.
’n Lapelkaart was hulle “paspoort”
Hoe het byeenkomsgangers sonder die nodige reisdokumente, of ’n paspoort, die grens na Guinee oorgesteek om die streekbyeenkoms by te woon?
Jehovah het my opgerig
Jay Campbell, ’n polioslagoffer, wou ’n gemeentelike Bybelstudie bywoon. Sy het gesê dat sy op haar houtloopblokke soontoe sal loop. Het sy dit reggekry?
1991- 2001 ’n “Smeltoond van ellende” —Jes. 48: 10 (Deel 1)
Ondanks die oorlog is materiële hulp en geestelike vertroosting aan mede-Getuies en ander voorsien. Wat het hulle gehelp om sterk en moedig te wees?
1991- 2001 ’n “Smeltoond van ellende” —Jes. 48: 10 (Deel 2)
Te midde van konflik het Jehovah se Getuies ‘voortgegaan om te leer en die goeie nuus bekend te maak’.
Van kindersoldaat tot gewone pionier
’n Jong rebellesoldaat onthou hoe hartlik hy verwelkom is toe hy ’n vergadering van Jehovah se Getuies bygewoon het. Wat het hom beweeg om sy lewe te verander?
Die rebellesoldate het ons nie leed aangedoen nie
Waarom is die lewens van etlike Getuies tydens die begin van die oorlog in 1991 gespaar terwyl soveel mense doodgemaak is en chaos in Pendembu geheers het?
Die Wagtoring-man
Een van Jehovah se Getuies het gedurende die burgeroorlog korrespondensie en voorraad van Freetown na Conakry, Guinee, geneem. Hoe het hy dit reggekry?
Iets beters as diamante
Tamba Josiah het in diamantmyne gewerk voordat hy een van Jehovah se Getuies geword het. Waarom voel hy dat hy iets kosbaarders as diamante gevind het?
2002- 2013 Onlangse verwikkelinge (Deel 1)
Ná die burgeroorlog is gemeentes gestig, Koninkryksale gebou en spesiale pioniers gestuur na waar daar min Getuies was.
2002- 2013 Onlangse verwikkelinge (Deel 2)
Jehovah se Getuies in albei lande is oortuig dat nog baie mense die goeie nuus van die Koninkryk sal aanneem.
Vasbeslote om Jehovah te dien
Philip Tengbeh en sy vrou het vir hulle lewe gevlug toe rebellesoldate hulle tuisdorp, Koindu, binnegeval het. Hulle het vyf Koninkryksale help bou terwyl hulle in vlugtelingkampe gewoon het.
Ek het op Sierra Leone verlief geraak
Cindy McIntire dien al sedert 1992 as ’n sendeling in Afrika. Sy vertel waarom sy veral die predikingswerk in Sierra Leone geniet.
Honderd jaar gelede —1914
1914, die jaar wat die Bybelstudente aangekondig het, het uiteindelik aangebreek.