Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Glanspunte van die afgelope jaar

Glanspunte van die afgelope jaar

Jehovah het Esegiël ’n visioen gegee van ’n ontsaglike hemelse strydwa, wat die onsigbare deel van Jehovah se organisasie voorstel. Ondanks die strydwa se reusagtigheid beweeg dit vinnig en verander dit blitsvinnig van rigting (Eseg. 1:15-28). Opwindende verwikkelinge gedurende die afgelope jaar toon dat die aardse deel van Jehovah God se organisasie ook aan die beweeg is.

IN HIERDIE GEDEELTE

’n Organisasie wat aan die beweeg is

Jehovah se leiding kan duidelik gesien word in verband met die verskuiwing van die wêreldhoofkwartier uit die stad New York.

JW.ORG—“’n Getuienis vir al die nasies”

Ons webwerf help ons om “al die nasies” met die goeie nuus van God se Koninkryk te bereik

Hulle waardeer die Wagtoring—AANLYN BIBLIOTEEK

Gebruikers van hierdie waardevolle navorsingshulp stuur briewe van waardering.

Regverdige harte word deur geanimeerde video’s geraak

Let op die positiewe uitwerking wat hierdie video’s op kinders en gesinne regoor die wêreld het.

’n Fassinerende toer deur tyd

Lees ’n interessante oorsig van die nuwe uitstalling oor die geskiedenis van Jehovah se Getuies wat ’n tydlyn van die Christelike godsdiens insluit.

Verslag oor regsaangeleenthede

Hierdie verslae oor regsaangeleenthede in 12 lande toon dat Jehovah se Getuies steeds voor baie geskille aangaande godsdiensvryheid te staan kom.

Nuus van regoor die wêreld

Jehovah se Getuies doen baie moeite om waardige plekke van aanbidding te bou en vergaderinge by te woon.

Toewydings van takkantore

Lees van die glanspunte van hierdie vreugdevolle geleenthede wat regoor die wêreld gehou is.