2017-wêreldrapport van Jehovah se Getuies

Besonderhede oor Jehovah se Getuies se predikingswerk regoor die wêreld vanaf September 2016 tot Augustus 2017.

Groottotale vir 2017

Die jaarverslag wys wat Jehovah se Getuies gedoen het en wat dit gekos het om die goeie nuus wêreldwyd te verkondig.

Totale vir lande en gebiede vir 2017

Die verslag sluit in hoeveel Getuies daar is, hoeveel gedoop is, Gedenkmaalbywoning en meer.