Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2017

Groottotale vir 2017
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 90

  • Aantal lande wat rapporteer: 240

  • Aantal gemeentes: 120 053

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 175 477

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 18 564

  • Verkondigerhoogtepunt *: 8 457 107

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 248 982

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2016: 1,4

  • Aantal gedoop *: 284 212

  • Gemiddelde aantal pioniers * per maand: 1 249 946

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 439 571

  • Aantal ure in velddiens: 2 046 000 202

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies * per maand: 10 071 524

Gedurende die 2017-diensjaar * het Jehovah se Getuies meer as R2,8 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 19 730 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.

^ par. 7 ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?” op jw.org.

^ par. 10 Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?” op jw.org.

^ par. 11 ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

^ par. 14 Vir meer inligting sien die artikel “Wat is ’n Bybelstudie?” op jw.org.

^ par. 15 Die 2017-diensjaar begin op 1 September 2016 en eindig op 31 Augustus 2017.