Groottotale vir 2018
Takkantore van Jehovah se Getuies: 87
Aantal lande wat rapporteer: 240
Aantal gemeentes: 119 954
Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 329 317
Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 19 521
Verkondigerhoogtepunt *: 8 579 909
Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 360 594
Persentasie vermeerdering vanaf 2017: 1,4
Aantal gedoop *: 281 744
Gemiddelde aantal pioniers * per maand: 1 267 808
Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 446 642
Aantal ure in velddiens: 2 074 655 497
Gemiddelde aantal Bybelstudies * per maand: 10 079 709
Gedurende die 2018-diensjaar * het Jehovah se Getuies meer as R3 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 20 331 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.
^ par. 7 ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?” op jw.org.
^ par. 10 Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?” op jw.org.
^ par. 11 ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.
^ par. 14 Vir meer inligting sien die artikel “Wat is ’n Bybelstudie?” op jw.org.
^ par. 15 Die 2018-diensjaar begin op 1 September 2017 en eindig op 31 Augustus 2018.