Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2019

Groottotale vir 2019
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 87

  • Aantal lande wat rapporteer: 240

  • Aantal gemeentes: 119 712

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 919 041

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 20 526

  • Verkondigerhoogtepunt *: 8 683 117

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 471 008

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2018: 1,3

  • Aantal gedoop *: 303 866

  • Gemiddelde aantal pioniers * per maand: 1 277 738

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 464 980

  • Aantal ure in velddiens: 2 088 560 437

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies * per maand: 9 618 182

Gedurende die 2019-diensjaar * het Jehovah se Getuies meer as R3 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 20 858 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.

^ par. 7 ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?” op jw.org.

^ par. 10 Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?” op jw.org.

^ par. 11 ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

^ par. 14 Vir meer inligting sien die artikel “Wat is ’n Bybelstudie?” op jw.org.

^ par. 15 Die 2019-diensjaar het op 1 September 2018 begin en op 31 Augustus 2019 geëindig.