Saterdag
“Spog oor sy heilige naam. Laat die hart van almal wat Jehovah dien, bly wees” – Psalm 105:3
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 53 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede
-
• Vra vrae (Jakobus 1:19)
-
• Gebruik die krag van God se Woord (Hebreërs 4:12)
-
• Illustreer sleutelgedagtes (Matteus 13:34, 35)
-
• Onderrig met entoesiasme (Romeine 12:11)
-
• Betoon meegevoel (1 Tessalonisense 2:7, 8)
-
• Bereik die hart (Spreuke 3:1)
-
-
10:50 Lied 58 en aankondigings
-
11:00 SIMPOSIUM: Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Aanvaar Jehovah se hulp
-
• Navorsingshulpe (1 Korintiërs 3:9; 2 Timoteus 3:16, 17)
-
• Ons broers (Romeine 16:3, 4; 1 Petrus 5:9)
-
• Gebed (Psalm 127:1)
-
-
11:45 DOOP: Hoe jou doop jou gelukkiger maak (Spreuke 11:24; Openbaring 4:11)
-
12:15 Lied 79 en pouse
MIDDAG
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 76
-
1:50 Hoe dit ons broers vreugde gee om dissipels te maak in . . .
-
• Afrika
-
• Asië
-
• Europa
-
• Noord-Amerika
-
• Oseanië
-
• Suid-Amerika
-
-
2:35 SIMPOSIUM: Help jou Bybelstudente om . . .
-
• Hulleself geestelik te voed (Matteus 5:3; Johannes 13:17)
-
• Vergaderinge by te woon (Psalm 65:4)
-
• Slegte assosiasie te vermy (Spreuke 13:20)
-
• Onrein gewoontes af te leer (Efesiërs 4:22-24)
-
• ’n Persoonlike verhouding met Jehovah op te bou (1 Johannes 4:8, 19)
-
-
3:30 Lied 110 en aankondigings
-
3:40 BYBELDRAMA: Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel I (Nehemia 1:1–6:19)
-
4:15 Deur nou dissipels te maak, berei ons ons voor om dissipels in die nuwe wêreld te maak (Jesaja 11:9; Handelinge 24:15)
-
4:50 Lied 140 en slotgebed