Vrydag
“Wees altyd bly in die Here. Weer eens sal ek sê: Wees bly!” – Filippense 4:4
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 111 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Hoekom Jehovah “die gelukkige God” is (1 Timoteus 1:11)
-
10:15 SIMPOSIUM: Hoe kan ons meer vreugde hê?
-
• ’n Eenvoudige lewe (Prediker 5:12)
-
• ’n Skoon gewete (Psalm 19:8)
-
• Betekenisvolle werk (Prediker 4:6; 1 Korintiërs 15:58)
-
• Ware vriende (Spreuke 18:24; 19:4, 6, 7)
-
-
11:05 Lied 89 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: “Jehovah het hulle vreugdevol gemaak” (Esra 1:1–6:22; Haggai 1:2-11; 2:3-9; Sagaria 1:12-16; 2:7-9; 3:1, 2; 4:6, 7)
-
11:45 Wees bly oor Jehovah se dade van redding (Psalm 9:14; 34:19; 67:1, 2; Jesaja 12:2)
-
12:15 Lied 148 en pouse
MIDDAG
-
1:30 Musiekvideo
-
1:40 Lied 131
-
1:45 SIMPOSIUM: Help jou gesin om gelukkig te wees
-
• Mans, vind vreugde in jou vrou (Spreuke 5:18, 19; 1 Petrus 3:7)
-
• Vrouens, vind vreugde in jou man (Spreuke 14:1)
-
• Ouers, vind vreugde in julle kinders (Spreuke 23:24, 25)
-
• Jongmense, vind vreugde in julle ouers (Spreuke 23:22)
-
-
2:50 Lied 135 en aankondigings
-
3:00 SIMPOSIUM: Die skepping bewys dat Jehovah wil hê dat ons regtig bly moet wees
-
• Pragtige blomme (Psalm 111:2; Matteus 6:28-30)
-
• Lekker kos (Prediker 3:12, 13; Matteus 4:4)
-
• Mooi kleure (Psalm 94:9)
-
• Ons goed ontwerpte liggaam (Handelinge 17:28; Efesiërs 4:16)
-
• Lieflike geluide (Spreuke 20:12; Jesaja 30:21)
-
• Fassinerende diere (Genesis 1:26)
-
-
4:00 “Dié wat vrede bevorder, is vreugdevol” – Hoekom? (Spreuke 12:20; Jakobus 3:13-18; 1 Petrus 3:10, 11)
-
4:20 ’n Hegte vriendskap met Jehovah maak ons die gelukkigste! (Psalm 25:14; Habakuk 3:17, 18)
-
4:55 Lied 28 en slotgebed