Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. 1. Hoekom moet ons ons geloof nou versterk? (Heb. 10:39)

  2. 2. Hoe kan ons Jehovah “sien”, al is hy onsigbaar? (Heb. 11:27)

  3. 3. Hoekom is dit voordelig om Bybelprofesieë te ondersoek? (Rom. 10:17)

  4. 4. Hoe kan heilige gees ons help om geloof te ontwikkel? (Luk. 11:13; Gal. 5:22)

  5. 5. Hoe kan ons ander help om hulle geloof te versterk? (1 Tess. 2:7, 8)

  6. 6. Hoekom moet ons “ons oë stip gerig hou op die een wat ons in ons geloof lei en wat ons geloof volkome maak”? (Heb. 12:2, 3)