Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Versterk jou geloof!

Versterk jou geloof!

HEBREËRS 10:39

OGGEND

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 119 en gebed

  • 10:00 Hoekom moet ons ons geloof nou versterk?

  • 10:15 Sien jy “die Onsigbare” Een?

  • 10:30 “Geloof volg . . . op wat gehoor word”

  • 10:55 Lied 104 en aankondigings

  • 11:05 “Die vrug van die gees is . . . geloof”

  • 11:35 Toewyding en doop

  • 12:05 Lied 50

MIDDAG

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 3

  • 1:35 Ondervindinge

  • 1:45 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:15 Simposium: Help ander om hulle geloof te versterk

    • • Help jou tiener

    • • Help jou Bybelstudent

    • • Help jou medegelowiges

  • 3:00 Lied 38 en aankondigings

  • 3:10 ‘Hou jou oë stip gerig op die een wat ons in ons geloof lei en wat ons geloof volkome maak’

  • 3:55 Lied 126 en gebed