Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. 1. Wat sal die resultaat wees as ons geloof beoefen? (Joh. 3:16)

  2. 2. Hoe kan ons die geloof navolg van Isak en Rebekka, Ester en Timoteus? (Pred. 4:11, 12; Ps. 119:46; 2 Tim. 1:5)

  3. 3. Wat sal ons motiveer om aan te hou preek al is dit nie altyd maklik nie? (2 Kor. 4:13)

  4. 4. Hoe kan ons ons elke dag ‘deur geloof laat lei’? (2 Kor. 5:7)

  5. 5. Hoe kan ons deur Jehovah geken word? (2 Tim. 2:19; Jak. 4:6; 2 Kor. 13:5)