Vrydag
“Liefde is geduldig” – 1 Korintiërs 13:4
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 66 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Hoekom moet ons “geduldig wees”? (Jakobus 5:7, 8; Kolossense 1:9-11; 3:12)
-
10:10 SIMPOSIUM: “Daar is vir alles ’n vasgestelde tyd”
-
• Dink na oor Jehovah se beskouing van tyd (Prediker 3:1-8, 11)
-
• Dit neem tyd om vriendskappe op te bou (Spreuke 17:17)
-
• Dit neem tyd om geestelik te groei (Markus 4:26-29)
-
• Dit neem tyd om doelwitte te bereik (Prediker 11:4, 6)
-
-
11:05 Lied 143 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Dawid het op Jehovah gewag (1 Samuel 24:2-15; 25:1-35; 26:2-12; Psalm 37:1-7)
-
11:45 Waardeer God se oorvloedige geduld (Romeine 2:4, 6, 7; 2 Petrus 3:8, 9; Openbaring 11:18)
-
12:15 Lied 147 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 17
-
1:50 Volg Jesus se geduld na (Hebreërs 12:2, 3)
-
2:10 SIMPOSIUM: Volg dié na wat deur geduld die beloftes sal ontvang
-
• Abraham en Sara (Hebreërs 6:12)
-
• Josef (Genesis 39:7-9)
-
• Job (Jakobus 5:11)
-
• Mordegai en Ester (Ester 4:11-16)
-
• Sagaria en Elisabet (Lukas 1:6, 7)
-
• Paulus (Handelinge 14:21, 22)
-
-
3:10 Lied 11 en aankondigings
-
3:20 SIMPOSIUM: Wat die skepping ons oor Jehovah se tydsberekening kan leer
-
• Plante (Matteus 24:32, 33)
-
• Seediere (2 Korintiërs 6:2)
-
• Voëls (Jeremia 8:7)
-
• Insekte (Spreuke 6:6-8; 1 Korintiërs 9:26)
-
• Landsoogdiere (Prediker 4:6; Filippense 1:9, 10)
-
-
4:20 “Julle weet nie wanneer daardie dag en uur sal kom nie” (Matteus 24:36; 25:13, 46)
-
4:55 Lied 27 en slotgebed