Kringbyeenkomsprogram vir 2024-2025 met takverteenwoordiger

‘Nie skaam vir die goeie nuus nie’

Program vir die oggend- en middagsessies van die kringbyeenkoms met ’n takverteenwoordiger.

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Hierdie vrae sal gedurende die program beantwoord word.