Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae:

1. Hoekom ‘skaam ons ons nie vir die goeie nuus nie’? (Rom. 1:16; 11:13)

2. Hoe neem ons ’n standpunt in vir die goeie nuus? (Matt. 10:32; Rom. 10:9)

3. Wat maak dat ons doeltreffende werkers in die bediening is? (2 Tim. 2:15)

4. Hoe kan ons die voorbeeld van Onesiforus navolg? (2 Tim. 1:​7, 8)

5. Hoe wys ons dat ons ons nie skaam om ons God te verteenwoordig en te verdedig nie? (Heb. 10:39; 1 Pet. 3:15; Joh. 18:36; 1 Tess. 5:​12, 13)

6. Hoe “spog [ons] oor Jehovah”? (Ps. 34:​1, 2; 1 Kor. 1:31)

© 2024 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

CA-brpgm25-AF