‘Nie skaam vir die goeie nuus nie’
Oggend
-
9:40 Musiek
-
9:50 Lied 67 en gebed
-
10:00 Ons ‘skaam ons nie vir die goeie nuus nie’ – Hoekom nie?
-
10:15 Neem ’n standpunt in vir die goeie nuus
-
10:30 Wees “’n werker wat hom oor niks hoef te skaam nie”
-
10:55 Lied 73 en aankondigings
-
11:05 Ons toon die gees van krag, liefde en gesonde verstand
-
11:35 Doop: Hou aan om “gehoorsaam . . . aan die goeie nuus” te wees
-
12:05 Lied 75