Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

‘Gedra julle op ’n manier wat die goeie nuus waardig is’

‘Gedra julle op ’n manier wat die goeie nuus waardig is’

FILIPPENSE 1:​27

Oggend

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 35 en gebed

  • 10:00 Hoe verander die goeie nuus jou?

  • 10:15 Simposium: Hoe die goeie nuus hulle lewe beïnvloed het

    • • Stefanus

    • • Filippus

    • • Aquila en Priscilla

    • • Titus

  • 11:05 Lied 76 en aankondigings

  • 11:15 Hou aan met julle “dade van toegewydheid aan God”

  • 11:35 Doop: Hou aan om “gehoorsaam . . . aan die goeie nuus” te wees

  • 12:05 Lied 37

Middag

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 56 en gebed

  • 1:35 Openbare Bybeltoespraak: Hoekom glo jy wat jy glo?

  • 2:05 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:35 Lied 24 en aankondigings

  • 2:45 Simposium: ‘Ons beveel onsself as God se bedienaars aan’ deur . . .

    • • Volharding

    • • Goedhartigheid

    • • Eerlikheid

  • 3:30 Hoe word jy opgelei?

  • 4:00 Lied 29 en gebed