Kry die antwoorde op hierdie vrae
1. Hoe beïnvloed die feit dat ons in die goeie nuus glo ons gedrag? (Fil. 1:27; 3:8)
2. Hoe beïnvloed die goeie nuus ons lewe? (Kol. 1:5, 6)
3. Wat motiveer ons om aan te hou om die goeie nuus met ander te deel? (2 Pet. 3:11, 12; 1 Kor. 9:19, 23)
4. Hoe beveel ons onsself aan as God se bedienaars? (2 Kor. 6:4-8)
5. Hoe lei die goeie nuus ons op? (Tit. 2:11-14)
© 2024 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
CA-copgm25-AF