Titelblad/Uitgewersbladsy
Titelblad/Uitgewersbladsy
Die mensdom se soeke na God
Gedurende die duisende jare van die mensdom se geskiedenis het die mens se soeke na God hom langs baie weë geneem. Die gevolg is die reuseverskeidenheid godsdiensvorme wat wêreldwyd aangetref word—van die eindelose verskeidenheid in Hindoeïsme tot die monoteïsme van Judaïsme, die Islām en die Christendom en tot die Oosterse filosofieë van die Sjinto, Taoïsme, Boeddhisme en Confucianisme. In ander groot dele van die wêreld het die mensdom hom tot animisme, die toorkuns, spiritisme en sjamanisme gewend. Was hierdie soeke na God suksesvol? Ons nooi jou deur middel van hierdie boek om, ongeag jou godsdiensagtergrond, deel te neem aan hierdie boeiende soeke na die ware God.—Die Uitgewers
Druk van Junie 2019
Simbole vir Bybelvertalings en ander godsdiensboeke wat in hierdie boek gebruik is:
AJA - The Holy Qur-an, vertaling deur Abdullah Jusuf Ali (1934)
BG - Bhagavad-gītā as It Is, Verkorte Uitgawe, vertaling deur swami A. C. Bhaktivedanta Prabhoepāda (1976)
Int - The Kingdom Interlinear Translation of the Greek Scriptures (1985)
JP - The Holy Scriptures, The Jewish Publication Society of America (1955)
NAV - Die nuwe Afrikaanse vertaling van 1983
NJD - The Koran, vertaling deur N. J. Dawood (1974)
NW - New World Translation of the Holy Scriptures—With References (1984)
Ta - Tanakh, The Holy Scriptures, Vertaling van The New Jewish Publication Society (1985)
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit ’n hersiene uitgawe van die Afrikaanse Bybel van 1933 (AB).
Bibliografie van ’n paar vername werke wat geraadpleeg is
▪ Abingdon Dictionary of Living Religions, K. Crim, redakteur, 1981.
▪ Ancient Near Eastern Texts Relating to the Old Testament, J. B. Pritchard, redakteur, 1969.
▪ Ancient Sun Kingdoms of the Americas, The, V. W. von Hagen, 1961.
▪ Archeology of World Religions, The, J. Finegan, 1952.
▪ Bible of the World, The, Robert O. Ballou, redakteur, 1939.
▪ Buddhism, Richard A. Gard, redakteur, 1961.
▪ Crucible of Christianity, The, A. Toynbee, redakteur, 1975.
▪ Encyclopaedia Judaica, 1973.
▪ Ency-clopedia of Eastern Philosophy and Religion, The, 1989.
▪ Encyclopedia of World Faiths, The, P. Bishop en M. Darton, redakteurs, 1988.
▪ Great Asian Religions, C. George Fry en ander, 1984.
▪ Great Voices of the Reformation, Harry Emerson Fosdick, redakteur, 1952.
▪ Here I Stand, Roland Bainton, 1950.
▪ Hinduism, Louis Renou, 1961.
▪ Hindu Mythology, W. J. Wilkins, 1988.
▪ History of the Arabs, Philip K. Hitti, 1943.
▪ Insight on the Scriptures, Watchtower Bible and Tract Society of N.Y., Inc., 1988.
▪ Islam, John Alden Williams, redakteur, 1961.
▪ Judaism, Arthur Hertzberg, 1961.
▪ Ko-dansha Encyclopedia of Japan, 1983.
▪ Lao Tsu, Tao Te Ching, A New Translation, Gia-foe Feng en J. English, 1972.
▪ Man’s Religions, John B. Noss, 1980.
▪ Manual of Buddhism, A, Nārada Thera, 1949.
▪ Mixture of Shintoism and Buddhism, The, Hidenori Tsoeji, 1986.
▪ Mythology—An Illustrated Encyclopedia, R. Cavendish, redakteur, 1980.
▪ New Encyclopædia Britannica, The, 1987.
▪ New Larousse Encyclopedia of Mythology, 1984.
▪ Oxford Dictionary of Popes, The, J. N. D. Kelly, 1986.
▪ Philosophy of Confucius, The, J. Legge, vertaler.
▪ Reformation of the Sixteenth Century, The, Roland Bainton, 1965.
▪ Search for the Christian Doctrine, The, R. P. C. Hanson, 1988.
▪ Servetus and Calvin, R. Willis, 1877.
▪ Sources of Modern Atheism, The, Marcel Neusch, 1982.
▪ South American Mythology, H. Osborne, 1983.
▪ Story of Civilization, The, W. and A. Durant, 1954-75.
▪ Story of the Reformation, The, William Stevenson, 1959.
▪ Symbolism of Hindu Gods and Rituals, The, A. Parthasarathy, 1985.
▪ Twelve Caesars, The, Suetonius, vertaal deur R. Graves, 1986.
▪ Wisdom of Confucius, The, Lin Joetang, redakteur, 1938.
▪ World Religions—From Ancient History to the Present, G. Parrinder, redakteur, 1983.