Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vriende van vrede

Vriende van vrede

LUKAS 10:6

Oggend

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 58 en gebed

  • 10:00 Welkom, vriende van vrede!

  • 10:15 Hou aan soek na vriende van vrede

  • 10:30 Laat toe dat die Prins van Vrede jou help om vriende van vrede te vind

  • 10:55 Lied 103 en aankondigings

  • 11:05 Vriende van vrede leer nie meer om oorlog te voer nie

  • 11:35 Toewyding en doop

  • 12:05 Lied 79

Middag

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 76

  • 1:35 Ondervindinge

  • 1:45 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:15 Simposium: Vriende van vrede help mekaar

    • • “Maak julle harte wyd oop”

    • • Help jongmense om hulle potensiaal te bereik

    • • Betoon eer aan ouer mense

  • 3:00 Lied 57 en aankondigings

  • 3:10 Hoe vriende van vrede die slegte met die goeie oorwin

  • 3:55 Lied 45 en gebed