Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“Wag gretig op Jehovah”!

“Wag gretig op Jehovah”!

PSALM 130:6

Oggend

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 88 en gebed

  • 9:50 “Wag gretig op Jehovah” – Hoe?

  • 10:05 Simposium: Volg dié na wat gretig gewag het

    • • Habakuk

    • • Johannes

    • • Anna

  • 11:05 Lied 142 en aankondigings

  • 11:15 Waarvoor wag jy?

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 28

Middag

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 54 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Is geduld nog steeds ’n goeie eienskap?

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 143 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Wag op Jehovah . . .

    • • Wanneer jy alleen voel

    • • Wanneer jy foute maak

    • • Wanneer dit goed gaan met die goddeloses

  • 3:40 ‘Daar is ’n beloning vir die regverdige’

  • 4:15 Lied 140 en gebed