Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Gaan in God se rus in!

Gaan in God se rus in!

HEBREËRS 4:11

Oggend

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 87 en gebed

  • 10:00 Hoe kan ons in God se rus ingaan?

  • 10:15 “Die woord van God is lewend” – Wat beteken dit?

  • 10:30 Hou aan om op Jehovah te vertrou vir leiding

  • 10:55 Lied 89 en aankondigings

  • 11:05 Jehovah seën dié wat gehoorsaam is

  • 11:35 Toewyding en doop

  • 12:05 Lied 32

Middag

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 49

  • 1:35 Ondervindinge

  • 1:45 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:15 Simposium: Hulle maak Jehovah se hart bly!

    • • Jongmense

    • • Susters

    • • Bejaardes

  • 3:00 Lied 38 en aankondigings

  • 3:10 Vind vreugde in jou diens aan Jehovah

  • 3:55 Lied 118 en gebed