Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inligting vir byeenkomsgangers

Inligting vir byeenkomsgangers

Doop Julle ouermanne het gepaste reëlings getref in ooreenstemming met plaaslike omstandighede sodat doopkandidate Saterdag ná die oggendsessie gedoop kan word.

Donasies Hierdie byeenkoms word in meer as 500 tale vertaal. Jou vrywillige bydraes help om hierdie wêreldwye werk te ondersteun. Jy kan aanlyn ’n bydrae maak deur te gaan na donate.pr418.com. Alle donasies word baie waardeer. Die Bestuursliggaam wil jou bedank vir jou vrygewigheid en omdat jy help om Koninkryksbelange te ondersteun.

Gereël deur die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies

© 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania