Saterdag
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 58 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Wees gereed om “die goeie nuus van vrede” te verkondig
-
• Behou jou ywer (Romeine 1:14, 15)
-
• Berei goed voor (2 Timoteus 2:15)
-
• Neem die inisiatief (Johannes 4:6, 7, 9, 25, 26)
-
• Gaan terug na persone wat belangstel (1 Korintiërs 3:6)
-
• Help studente om volwasse Christene te word (Hebreërs 6:1)
-
-
10:40 Jongmense – Lewe op ’n manier wat vrede sal bring! (Matteus 6:33; Lukas 7:35; Jakobus 1:4)
-
11:00 Lied 135 en aankondigings
-
11:10 VIDEO: Hoe ons broers vrede geniet ondanks . . .
-
• Teenstand
-
• Siekte
-
• Ekonomiese probleme
-
• Natuurrampe
-
-
11:45 DOOPTOESPRAAK: Bly op “die weg van vrede” (Lukas 1:79; 2 Korintiërs 4:16-18; 13:11)
-
12:15 Lied 54 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 29
-
1:50 SIMPOSIUM: ‘Raak ontslae’ van dinge wat vrede vernietig
-
• Ongepaste spoggery (Efesiërs 4:22; 1 Korintiërs 4:7)
-
• Afguns (Filippense 2:3, 4)
-
• Oneerlikheid (Efesiërs 4:25)
-
• Skadelike skinderpraatjies (Spreuke 15:28)
-
• Onbeheerste woede (Jakobus 1:19)
-
-
2:45 BYBELDRAMA: Jehovah lei ons op die weg van vrede – Deel 1 (Jesaja 48:17, 18)
-
3:15 Lied 130 en aankondigings
-
3:25 SIMPOSIUM: ‘Soek vrede en streef dit na’ . . .
-
• Deur nie gou aanstoot te neem nie (Spreuke 19:11; Prediker 7:9; 1 Petrus 3:11)
-
• Deur verskoning te vra (Matteus 5:23, 24; Handelinge 23:3-5)
-
• Deur vryelik te vergewe (Kolossense 3:13)
-
• Deur die tong wyslik te gebruik (Spreuke 12:18; 18:21)
-
-
4:15 Bewaar ons “verenigende band van vrede”! (Efesiërs 4:1-6)
-
4:50 Lied 113 en slotgebed