Sondag
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 101 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Hoe hulle vrede gesaai en geoes het
-
• Josef en sy broers (Galasiërs 6:7, 8; Efesiërs 4:32)
-
• Die Gibeoniete (Efesiërs 5:17)
-
• Gideon (Rigters 8:2, 3)
-
• Abigail (1 Samuel 25:27-31)
-
• Mefiboset (2 Samuel 19:25-28)
-
• Paulus en Barnabas (Handelinge 15:36-39)
-
• Voorbeelde in ons dag (1 Petrus 2:17)
-
-
11:05 Lied 28 en aankondigings
-
11:15 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Vriendskap met God – Hoe is dit moontlik? (Jakobus 4:8; 1 Johannes 4:10)
-
11:45 Lied 147 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 23
-
1:50 BYBELDRAMA: Jehovah lei ons op die weg van vrede – Deel 2 (Jesaja 48:17, 18)
-
2:30 Lied 139 en aankondigings
-
2:40 Daar sal beslis vrede in die heelal wees! (Romeine 16:20; 1 Korintiërs 15:24-28; 1 Johannes 3:8)
-
3:40 Nuwe liedjie en slotgebed