Vrydag
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 86 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Jehovah is “die God wat vrede gee” (Romeine 15:33; Filippense 4:6, 7)
-
10:10 SIMPOSIUM: Hoe liefde tot ware vrede lei
-
• Liefde vir God (Matteus 22:37, 38; Romeine 12:17-19)
-
• Liefde vir ander (Matteus 22:39; Romeine 13:8-10)
-
• Liefde vir God se Woord (Psalm 119:165, 167, 168)
-
-
11:05 Lied 24 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Jakob – ’n Man wat lief was vir vrede (Genesis 26:12–33:11)
-
11:45 “Die resultaat van ware regverdigheid sal vrede wees” (Jesaja 32:17; 60:21, 22)
-
12:15 Lied 97 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 144
-
1:50 SIMPOSIUM: Vind vreugde in God se beloftes van vrede
-
• “My knegte sal eet . . . my knegte sal drink” (Jesaja 65:13, 14)
-
• “Hulle sal huise bou en . . . wingerde plant” (Jesaja 65:21-23)
-
• “Die wolf en die lam sal saam wei” (Jesaja 11:6-9; 65:25)
-
• “Geen inwoner sal sê: ‘Ek is siek’ nie” (Jesaja 33:24; 35:5, 6)
-
• “Hy sal die dood vir ewig wegneem” (Jesaja 25:7, 8)
-
-
2:50 Lied 35 en aankondigings
-
3:00 SIMPOSIUM: Volg die padkaart na vrede in die gesin
-
• Wys liefde en respek (Romeine 12:10)
-
• Verbeter kommunikasie (Efesiërs 5:15, 16)
-
• Werk saam as ’n span (Matteus 19:6)
-
• Aanbid Jehovah saam (Josua 24:15)
-
-
3:55 Gee jou lojale ondersteuning aan die “Prins van Vrede” (Jesaja 9:6, 7; Titus 3:1, 2)
-
4:15 Moenie deur valse vrede mislei word nie! (Matteus 4:1-11; Johannes 14:27; 1 Tessalonisense 5:2, 3)
-
4:50 Lied 112 en slotgebed