Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2022

Groottotale vir 2022
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 86

  • Aantal lande wat rapporteer: 239

  • Aantal gemeentes: 117 960

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 19 721 672

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 21 150

  • Verkondigerhoogtepunt a: 8 699 048

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 514 983

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2021: 0,4

  • Aantal gedoop b: 145 552

  • Gemiddelde aantal pioniers c per maand: 1 465 202

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 381 310

  • Aantal ure in velddiens: 1 501 797 703

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies d per maand: 5 666 996

Gedurende die 2022-diensjaar e het Jehovah se Getuies R4 118 632 000,00 daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 21 629 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.

a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk op jw.org na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk op jw.org na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?

c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

d Vir meer inligting kyk na die artikel “Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?

e Die 2022-diensjaar het op 1 September 2021 begin en op 31 Augustus 2022 geëindig.