Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2023

Groottotale vir 2023
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 85

  • Aantal lande wat rapporteer: 239

  • Aantal gemeentes: 118 177

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 461 767

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 22 312

  • Verkondigerhoogtepunt a: 8 816 562

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 625 042

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2022: 1.3

  • Aantal gedoop b: 269 517

  • Gemiddelde aantal pioniers c per maand: 1 570 906

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 738 457

  • Aantal ure in velddiens: 1 791 490 713

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies d per maand: 7 281 212

Die 2023-diensjaar het op 1 September 2022 begin en op 31 Augustus 2023 geëindig.

a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk op jw.org na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk op jw.org na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?

c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

d Vir meer inligting kyk na die artikel “Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?