Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Alkohol

Alkohol

Sê die Bybel dat dit verkeerd is om enige alkohol te drink?

Ps 104:​14, 15; Pr 9:7; 10:19; 1Ti 5:23

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Joh 2:​1-11 – By ’n troue verrig Jesus sy eerste wonderwerk en verander hy water in wyn. As gevolg hiervan keer hy dat die bruid en die bruidegom in die verleentheid kom by hulle huweliksfees

Wat kan gebeur as ons te veel drink?

Hoe beskou knegte van God dit om dronk te word?

1Kor 5:11; 6:​9, 10; Ef 5:18; 1Ti 3:​2, 3

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 9:​20-25 – Omdat Noag dronk word, gee hy sy kleinseun die geleentheid om iets baie slegs te doen

    • 1Sa 25:​2, 3, 36 – Nabal, ’n wrede en dwase man, doen baie slegte dinge wat insluit dat hy baie dronk word

    • Da 5:​1-6, 22, 23, 30, 31 – Koning Belsasar drink te veel wyn en beledig Jehovah God. Die koning word daardie selfde nag doodgemaak

Hoekom moet ons versigtig wees oor hoeveel ons drink selfs al word ons nie dronk nie?

Hoe kan ons ’n mede-Christen help as ons weet dat hulle ’n probleem met alkohol gehad het?