Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Angstigheid

Angstigheid

Voel jy angstig omdat jy probleme het soos dat jy arm is, honger is of nie ’n blyplek het nie?

Spr 10:15; 19:7; 30:8

Voel jy angstig omdat jy bang is dat jy nie vriende sal hê nie, dat jy alleen sal wees of dat niemand vir jou lief sal wees nie?

Job 19:19; Pr 4:​10, 12

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 18:22; 19:​9, 10 – Die profeet Elia voel dat hy die enigste getroue kneg van Jehovah is

    • Jer 15:​16-21 – Die profeet Jeremia voel alleen tussen die feesvierders wat sy boodskap ignoreer

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • 1Kn 19:​1-19 – Jehovah gee die profeet Elia kos en water, luister na sy bekommernisse en wys hom dat Hy die krag het om hom te help

    • Joh 16:​32, 33 – Jesus weet dat sy vriende hom sou verlaat, maar hy weet ook dat hy nie regtig alleen is nie