Christene se gedrag
Hoekom moet Christene lewe volgens wat hulle glo?
Wie se voorbeeld moet Christene volg?
Sien ook 1Kor 11:1; 1Jo 2:6
Wat is die resultaat wanneer Christene volgens God se standaarde lewe?
Hoe kan die volgende tekste Christene help om verkeerde gedrag te vermy?
Sien ook Mt 5:28; 15:19; Ro 1:26, 27; Ef 2:2, 3
Hoe kan die volgende tekste Christene help om die regte ding te doen?
Ro 12:2; Ef 4:22-24; Flp 4:8; Kol 3:9, 10
Sien ook Spr 1:10-19; 2:10-15; 1Pe 1:14-16
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 39:7-12 – Josef weerstaan die versoekings van Potifar se vrou
-
Job 31:1, 9-11 – Job besluit om nie ongepaste aandag aan ’n vrou te gee wat nie sy eie vrou is nie
-
Mt 4:1-11 – Jesus weerstaan Satan se versoekings
-
Watter verkeerde gesindhede moet Christene vermy?
Sien “Verkeerde gesindhede”
Watter verkeerde gebruike moet Christene vermy?
Sien “Verkeerde gebruike”
Watter goeie eienskappe moet Christene aanleer?
Aangename en heilsame woorde
Spr 12:18; 16:24; Kol 4:6; Tit 2:6-8
Sien ook Spr 10:11; 25:11; Kol 3:8
Beskou ander as hoër as jouself
Sien “Nederigheid”
Betroubaarheid
Sien “Eerlikheid”
Eerlikheid
Sien “Eerlikheid”
Gasvryheid
Sien “Gasvryheid”
Geestelikheid; stel Jehovah se wil eerste
Mt 6:33; Ro 8:5; 1Kor 2:14-16
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Heb 11:8-10 – Abraham bly as ’n uitlander in tente omdat die Koninkryk van God vir hom ’n werklikheid is
-
Heb 11:24-27 – Die keuses wat die profeet Moses in sy lewe maak, wys dat Jehovah vir hom werklik is
-
Gehoorsaamheid
Sien “Gehoorsaamheid”
Genade
Sien “Genade”
Getrouheid in alle dinge
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Da 1:3-5, 8-20 – Die profeet Daniël en sy drie vriende is gehoorsaam aan die Wet van Moses wanneer dit kom by wat hulle mag eet
-
Lu 21:1-4 – Jesus prys die sterk geloof van die arm weduwee wat ’n klein bydrae maak
-
Hardwerkend; heelhartig
Sien “Werk”
Integriteit
Sien “Integriteit”
Intense medelye
Sien “Medelye”
Liefdevolle belangstelling in ander
Lojaliteit
Sien “Lojaliteit”
Matig in gewoontes
Sien ook Spr 23:1-3; 25:16
Moed
Sien “Moed”
Moedig ander aan; wees opbouend
Jes 35:3, 4; Ro 1:11, 12; Heb 10:24, 25
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
1Sa 23:15-18 – Jonatan moedig Dawid aan toe koning Saul hom probeer doodmaak
-
Han 15:22-31 – Die eerste-eeuse bestuursliggaam stuur vir die gemeentes ’n brief, wat hulle aanmoedig
-
Nederigheid; beskeidenheid
Sien “Nederigheid”
Onderdanigheid
Sien ook Joh 6:38; Ef 5:22-24; Kol 3:18
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Lu 22:40-43 – Jesus stel die voorbeeld van iemand wat onderdanig is aan sy Vader se wil selfs wanneer dit baie moeilik is
-
1Pe 3:1-6 – Die apostel Petrus gebruik Sara as ’n voorbeeld van onderdanigheid vir Christenvroue om te volg
-
Onpartydigheid
Sien “Onpartydigheid”
Ordelikheid
Sedelike reinheid
2Kor 11:3; 1Ti 4:12; 5:1, 2, 22; 1Pe 3:1, 2
Sien ook Flp 4:8; Tit 2:3-5
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 39:4-12 – Josef bly sedelik rein ten spyte van Potifar se vrou se aanhoudende pogings om hom te verlei
-
Hgl 4:12; 8:6 – Die Sulammitiese meisie is lojaal aan die man vir wie sy lief is en bly rein; sy is soos ’n tuin wat toegesluit is
-
Tevredenheid
Sien “Tevredenheid”
Toegewydheid aan God
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Han 10:1-7 – Al is Kornelius ’n heiden sien Jehovah dat hy ’n toegewyde godvresende man is wat voortdurend bid en vrygewig is
-
1Ti 3:16 – Jesus stel die beste voorbeeld van iemand wat toegewyd is aan God
-
Toon respek
Sien ook Ef 5:33; 1Pe 3:1, 2, 7
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Nu 14:1-4, 11 – Die Israeliete is disrespekvol teenoor die profeet Moses en die hoëpriester Aäron, maar Jehovah beskou hulle optrede as disrespekvol teenoor hom
-
Mt 21:33-41 – Jesus gebruik ’n illustrasie om te wys wat met mense sal gebeur wat disrespekvol teenoor Jehovah se profete en Sy Seun is
-
Vergewe vryelik
Sien “Vergifnis”
Vertroue in Jehovah
Sien “Vertroue in Jehovah”
Volhard in gebed
Volharding; standvastigheid
Mt 24:13; Lu 21:19; 1Kor 15:58; Ga 6:9; Heb 10:36
Sien ook Ro 12:12; 1Ti 4:16; Op 2:2, 3
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Heb 12:1-3 – Die apostel Paulus gebruik die voorbeeld van Jesus om Christene aan te moedig om te volhard
-
Jak 5:10, 11 – Jakobus noem Job se voorbeeld van volharding en ook hoe Jehovah hom beloon het
-
Vrees vir Jehovah
Sien ook Ps 111:10
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ne 5:14-19 – Omdat goewerneur Nehemia Jehovah vrees, maak hy nie misbruik van God se volk soos ander goewerneurs nie
-
Heb 5:7, 8 – Jesus stel die voorbeeld deur God te vrees
-
Vrug van die gees
Sien “Vrug van God se gees”
Vrygewigheid
Sien “Vrygewigheid”
Werk saam met ander
Pr 4:9, 10; 1Kor 16:16; Ef 4:15, 16
Sien ook Ps 110:3; Flp 1:27, 28; Heb 13:17
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
1Kr 25:1-8 – Koning Dawid organiseer sangers en musikante om saam te werk sodat hulle hulle toewysing goed kan uitvoer
-
Ne 3:1, 2, 8, 9, 12; 4:6-8, 14-18, 22, 23; 5:16; 6:15 – Jehovah seën sy volk omdat hulle bereid is om saam te werk, en daarom herbou hulle Jerusalem se mure in net 52 dae
-