Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Disrespekvol

Disrespekvol

Watter tipe disrespekvolle optrede en gesindhede moet ons vermy?

Ps 10:13; 3Jo 9, 10

Sien ook Ps 74:​10, 18; Jud 8, 10

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 2:​12-17, 22-25, 27-30 – Die seuns van hoëpriester Eli is disrespekvol teenoor Jehovah se aanbidding. Eli dissiplineer hulle nie, en daarom is hy ook disrespekvol teenoor Jehovah

    • 2Kn 1:​9-15 – Jehovah maak soldate dood wat disrespekvol is teenoor sy profeet Elia, maar Hy laat diegene lewe wat nederig is