Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Dissipline

Dissipline

Hoekom is die Bybel die beste bron van dissipline?

Hoekom het ons almal leiding en dissipline nodig?

Wat wys dit ons wanneer Jehovah ons dissiplineer?

Spr 3:​11, 12; Heb 12:​7-9

Sien ook De 8:5; Spr 13:24; Op 3:19

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

Hoekom is dit wys van ons om God se dissipline te aanvaar?

Wat kan dalk gebeur wanneer iemand nie na God se dissipline luister nie?

Spr 1:​24-26; 13:18; 15:32; 29:1

Sien ook Jer 7:​27, 28, 32-34

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jer 5:​3-7 – God se volk weier om na hom te luister en te verander, en dit lei tot erger dissipline

    • Sef 3:​1-8 – Omdat Jerusalem se inwoners weier om na Jehovah se dissipline te luister, lei dit tot rampspoed

Hoe help dit ons wanneer ons na Jehovah se dissipline luister?

Spr 4:13; 1Kor 11:32; Tit 1:13; Heb 12:​10, 11

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • De 30:​1-6 – Die profeet Moses sê vir die volk dat as hulle na Jehovah luister, Hy hulle sal seën

    • 2Kr 7:​13, 14 – Jehovah vertel vir koning Salomo van die goeie dinge wat sal gebeur as mense Jehovah se dissipline aanvaar

Hoekom is dit vir ons goed om uit die dissipline te leer wat ander ontvang?

Hoekom moet ons nie bly wees wanneer ander ernstige dissipline nodig het nie?

Wat moet ons doen as ons wil baat vind by God se dissipline en raad?

Jos 1:8; Jak 1:25

Sien ook De 17:​18, 19; Ps 119:97

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kr 22:​11-13 – Koning Dawid belowe sy seun Salomo dat Jehovah hom sal seën solank as wat hy Sy leiding noukeurig volg

    • Ps 1:​1-6 – Jehovah belowe om dié te seën wat sy wet lees en daaroor nadink

Hoekom dissiplineer liefdevolle ouers hulle kinders?

Sien “Ouers

Wat moet kinders doen wanneer hulle ouers hulle dissiplineer?