Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Geduld

Geduld

Hoe het Jehovah gewys dat hy geduldig is?

Ro 2:4; 9:22

Sien ook Ne 9:30

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jer 7:​23-25 – Jehovah verduidelik hoe geduldig hy al was met sy ongehoorsame volk

    • 2Pe 3:​3-9, 15 – Die apostel Petrus verduidelik hoe en hoekom Jehovah so geduldig is, en hy sê dat Jehovah nie vir ewig geduldig sal wees nie

Hoekom moet ons leer om geduldig te wees?

Spr 25:15; Ef 4:​1-3; 2Ti 2:​24, 25; 4:2

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help: