Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Gewete

Gewete

Wat wys dat Jehovah alle mense ’n gewete gegee het?

Wat kan met ’n persoon se gewete gebeur wanneer hy of sy aanhou om verkeerde dinge te doen?

Is dit genoeg om net te glo dat wat ons doen, reg is?

Joh 16:​2, 3; Ro 10:​2, 3

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

Hoe kan die gewete reg opgelei word?

2Ti 3:​16, 17; Heb 5:14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 24:​2-7 – Koning Dawid se gewete beweeg hom om Jehovah se gesalfde koning Saul met respek te behandel

Hoe kan sondige mense ’n skoon gewete voor God hê?

Ef 1:7; Heb 9:14; 1Pe 3:21; 1Jo 1:​7, 9; 2:​1, 2

Sien ook Op 1:5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jes 6:​1-8 – Jehovah verseker die profeet Jesaja dat sy sondes vergewe kan word

    • Op 7:​9-14 – Diegene van die groot menigte het ’n hegte vriendskap met Jehovah as gevolg van Christus se offerande

Hoekom moet ons ons gewete volg wat volgens God se Woord opgelei is?

Han 24:​15, 16; 1Ti 1:​5, 6, 19; 1Pe 3:16

Sien ook Ro 13:5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 2:25; 3:​6-13 – Adam en Eva ignoreer hulle gewete en voel later skaam omdat hulle ongehoorsaam aan God is

    • Ne 5:​1-13 – Goewerneur Nehemia probeer die gewete van sy mede-Jode bereik, wat God se wette ignoreer en hoë rente vra

Hoekom moet ons versigtig wees om nie ’n broer of ’n suster te struikel wie se gewete nog nie goed opgelei is nie?

Watter doelwit moet ons stel wanneer dit by ons gewete kom?