Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Goedhartigheid

Goedhartigheid

Watter bewyse sien ons van Jehovah se goedhartigheid?

Ro 3:​23, 24; Tit 3:​3-6; Heb 2:9; 1Pe 5:5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jon 3:10; 4:11 – Jehovah is goedhartig en vergewe die berouvolle Nineviete en is selfs bekommerd oor hulle diere

    • Lu 6:​32-36 – Jesus leer ons om goedhartig te wees deur ons te herinner dat Jehovah goed is selfs vir die ondankbares en goddeloses

Wat is party maniere waarop ons goedhartig kan wees?

Spr 19:17; 22:9; Lu 6:35; Ef 4:32

Sien ook Spr 11:17; 31:​10, 26; Heb 13:16

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help: